skip to main content
Language:
Search Limited to: Search Limited to: Resource type Show Results with: Show Results with: Search type Index

Onderhoud: In gesprek met Prof. Cas Wepener

Acta theologica, 2021-01, Vol.41 (2), p.1 [Peer Reviewed Journal]

2021. This work is licensed under http://creativecommons.org/licenses/by/4.0/deed.en (the “License”). Notwithstanding the ProQuest Terms and Conditions, you may use this content in accordance with the terms of the License. ;ISSN: 1015-8758 ;EISSN: 2309-9089 ;DOI: 10.18820/23099089/actat.v41i2.1

Full text available

Citations Cited by
  • Title:
    Onderhoud: In gesprek met Prof. Cas Wepener
  • Author: Laubscher, M
  • Subjects: Drama
  • Is Part Of: Acta theologica, 2021-01, Vol.41 (2), p.1
  • Description: Vir my was dit 'n ontdekking oor wat teologie kan wees en saam daarmee die belang van mense wat oor jou pad kom. Toe gaan ek na die Katholieke Universiteit Brabant (deesdae Tilburg University) en studeer by Paul Post wat toe pas vir Gerard Lukken opgevolg het (ek was bevoorreg om saam met Post ook Johan Cilliers as studieleier te hê). Die gesprek met die kunste help om 'n taal te skep en die onsêbare, wat ek glo die taal is waarna teologie voortdurend uitreik, wél op jou lippe te neem. Onlangs het ek dit in 'n koerantrubriek soos volg probeer verwoord, spesifiek hier in die lig van 'n interdissiplinêre gesprek met letterkunde: "Die goddelikheid van gedigte en die digterlikheid van God het te make met die taaldomein waarbinne beide tuishoort, dit is die domein van die moontlike onmoontlike, van die 'Ek is' wat skeppend en herskeppend deur die woord wordend bly; immer teenwoordig én ontwykend; 'n voortgaande kosmiese film waarvan geen raam ooit gestol kan word nie, selfs al word iets daarvan op papier neergepen."
  • Publisher: Bloemfontein: University of the Free State Faculty of Theology
  • Language: Afrikaans
  • Identifier: ISSN: 1015-8758
    EISSN: 2309-9089
    DOI: 10.18820/23099089/actat.v41i2.1
  • Source: Directory of Open Access Journals
    African Journals Online Free (AJOL)
    ProQuest Central

Searching Remote Databases, Please Wait