skip to main content
Language:
Search Limited to: Search Limited to: Resource type Show Results with: Show Results with: Search type Index

Om na uitbuiting toe te vlug: Die geval van immigrante wat as motorwagte werk

Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 2018-12, Vol.58 (4-2), p.925-939

This work is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 International License. ;ISSN: 2224-7912 ;DOI: 10.17159/2224-7912/2018/v58n4-2a4

Digital Resources/Online E-Resources

Citations Cited by
  • Title:
    Om na uitbuiting toe te vlug: Die geval van immigrante wat as motorwagte werk
  • Author: Steyn, Francois
  • Subjects: Economics ; Education, Scientific Disciplines ; Humanities, Multidisciplinary ; Language & Linguistics ; Literary Theory & Criticism ; Literature ; Literature, African, Australian, Canadian ; Social Sciences, Interdisciplinary
  • Is Part Of: Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 2018-12, Vol.58 (4-2), p.925-939
  • Description: 'n Groot getal immigrante steek jaarliks Suid-Afrika se grense oor, hetsy wettig of onwettig, op soek na werksgeleenthede. Sonder die nodige dokumentasie word talle immigrante genoodsaak om hulle tot die informele ekonomie te wend waar arbeid nie na behore gereguleer word nie en werkers uitgebuit kan word. Die praktyk waar mense teen 'n fooitjie na voertuie op winkelsentrums se parkeerterreine omsien, is kenmerkend van Suid-Afrika se stedelike landskap. Motoroppas spruit uit die land se hoĆ« misdaadvlakke en die vrees vir viktimisering. Behoeftige en gemarginaliseerde mense, met inbegrip van onwettige immigrante, werk as motorwagte en dit bied 'n tydelike uitkoms vir die groot getal werkloses in Suid-Afrika. Hierdie artikel doen verslag oor die ervarings van 90 immigrante teenoor 54 Suid-Afrikaanse burgers wat as motorwagte in Pretoria werk. Alhoewel die bevindinge statisties beduidende verskille uitwys tussen immigrante en plaaslike motorwagte ten opsigte van hul opvoeding, huishoudelike dinamika, verhoudings met klante en kennis van arbeidswette, is immigrantmotorwagte aan dieselfde finansiĆ«le uitbuiting onderworpe as wat motorwagte in die algemeen ervaar. Immigrante wat die ekonomiese en politieke onrus in hul eie lande probeer ontvlug en as motorwagte in Suid-Afrika werk, vlug moontlik net na verdere uitbuiting.
  • Publisher: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
  • Language: Portuguese
  • Identifier: ISSN: 2224-7912
    DOI: 10.17159/2224-7912/2018/v58n4-2a4
  • Source: SciELO

Searching Remote Databases, Please Wait